5
Adél Olivier -
3 years ago
(Translated by Google) Service and fun that one doesn't get any more ... They were planning to close 18h and when we popped in and asked for something to eat, they stayed open until we finished. Milk rock and burgers are perfect food, very tasty.
The owners are lovely people and we had such a great time. Ensure a stop for a family get-together or even romantic appointment. Take one back in another era.
This girl found her new favor counting venue.
(Original)
Diens en geselligheid wat mens nie sommer meer kry nie... Hulle was van plan om 18h te sluit en toe ons inloer en vra oor iets om te eet, het hulle oopvebly tot ons klaar was. Melkskommel en burgers is volmaak kos, baie lekker.
Die eienaars is pragtig mense en ons het so lekker gekuier. Verseker 'n stop vir n famielie kuier of self romantiese afspraak. Neem mens voorwaar terug in n ander era.
Hierdie meisie het haar nuwe guns telling eetplek gevind.