5 Desiré Vlok - a year ago
(Translated by Google) Everything you can expect from a place to sleep and more. From coffee, towels, braai area and so on. Host, hostess and staff very helpful. Very neat and spacious
(Original)
Alles wat jy kan verwag van 'n oorslaap plek en meer. Van koffie, handoeke, braaiplek en so voorts. Gasheer , gasvrou en personeel baie behulpsaam. Baie netjies en ruim